Gus van Sant

Gus van Sant
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Van Sant in 2015 by die Cannes-rolprentfees.

Geboortenaam Gus Green van Sant jr.
Geboorte 24 Julie 1952 (1952-07-24)
Louisville, Kentucky, VSA
Beroep(e) Regisseur, skrywer, skilder, fotograaf, musikus
Aktiewe jare 1982–tans
Rolprente Good Will Hunting, My Own Private Idaho, Finding Forrester
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gus Green van Sant jr.[1] (gebore 24 Julie 1952) is ’n Amerikaanse regisseur, skrywer, skilder, fotograaf en musikus wat naam gemaak het met onafhanklike sowel as hoofstroomflieks. Sy rolprente handel dikwels oor gemarginaliseerde subkulture, veral homoseksualiteit. Hy word beskou as een van die belangrikste "auteurs" van die New Queer Cinema-beweging.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named filmr

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy